Knygos.lt klubas Knygos.lt nariams
9,86 €
-30%
Įprastai
14,09 €
Worst Week Ever! Friday
Worst Week Ever! Friday
Knygos.lt klubas Knygos.lt nariams
9,86 €
-30%
Įprastai
14,09 €
  • Išsiųsime per 10–14 d.d.
Het jy al ooit 'n goor week gehad? Justin Chase het! Maandag was mal, Dinsdag was dol, Woensdag was woes, Donderdag het hy skaars oorleef, en nou is dit ....... Vrydag.Net toe Justin dink sy woeste week kan nie woester word nie, bereik hy 'n nuwe laagtepunt. 'n Onderaardse ontbering. Op die bodem van 'n gapende gat. Die donkerste,diepste dieptes. Maak jou reg vir 'n bibberboud-belewenis!

Worst Week Ever! Friday (el. knyga) (skaityta knyga) | knygos.lt

Atsiliepimai

(4.46 Goodreads įvertinimas)

Aprašymas

Het jy al ooit 'n goor week gehad? Justin Chase het! Maandag was mal, Dinsdag was dol, Woensdag was woes, Donderdag het hy skaars oorleef, en nou is dit ....... Vrydag.
Net toe Justin dink sy woeste week kan nie woester word nie, bereik hy 'n nuwe laagtepunt. 'n Onderaardse ontbering. Op die bodem van 'n gapende gat. Die donkerste,diepste dieptes. Maak jou reg vir 'n bibberboud-belewenis!

Knygos.lt klubas
Knygos.lt nariams
9,86 €
-30%
Įprastai
14,09 €
Kaina registruotiems pirkėjams
Prisijunkite ir už šią prekę
gausite 0,14 Knygų Eurų!?
Išsiųsime per 10–14 d.d.
Įsigykite dovanų kuponą
Daugiau

Het jy al ooit 'n goor week gehad? Justin Chase het! Maandag was mal, Dinsdag was dol, Woensdag was woes, Donderdag het hy skaars oorleef, en nou is dit ....... Vrydag.
Net toe Justin dink sy woeste week kan nie woester word nie, bereik hy 'n nuwe laagtepunt. 'n Onderaardse ontbering. Op die bodem van 'n gapende gat. Die donkerste,diepste dieptes. Maak jou reg vir 'n bibberboud-belewenis!

Atsiliepimai

  • Atsiliepimų nėra
0 pirkėjai įvertino šią prekę.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(rodomas nebus)