21,69 €
Where the heart is
Where the heart is
  • Išparduota
Where the heart is
Where the heart is
El. knyga:
21,69 €
"Ons is ses wat in die kliphuis woon: ek en my Franse man Alain, en vier kinders tussen die ouderdomme van drie en sewentien. Syne, myne, ons s’n.Dis ons. Maar dis nie al nie. In die somer word ons getalle op ‘n daaglikse basis aangevul. Provence in die somer is soos Stilbaai in Desember: groot pret vir vakansiegangers, minder pret vir permanente inwoners. Laas somer het ons drie maande lank elke enkele nag oorslaapgaste gehad. Soms tot vyf, ses op ‘n slag. Saam met on ses gesinslede, die tiend…
  • Leidėjas:
  • Metai: 2013
  • Puslapiai: 202
  • ISBN: 9780624066767
  • ISBN-10: 0624066762
  • ISBN-13: 9780624066767
  • Formatas: ePub
  • Kalba: Anglų

Where the heart is (el. knyga) (skaityta knyga) | knygos.lt

Atsiliepimai

(3.71 Goodreads įvertinimas)

Formatai:

21,69 € El. knyga

Aprašymas

"Ons is ses wat in die kliphuis woon: ek en my Franse man Alain, en vier kinders tussen die ouderdomme van drie en sewentien. Syne, myne, ons s’n.

Dis ons. Maar dis nie al nie. In die somer word ons getalle op ‘n daaglikse basis aangevul. Provence in die somer is soos Stilbaai in Desember: groot pret vir vakansiegangers, minder pret vir permanente inwoners. Laas somer het ons drie maande lank elke enkele nag oorslaapgaste gehad. Soms tot vyf, ses op ‘n slag. Saam met on ses gesinslede, die tienderjarige Neef uit die Noorde wat elke somer hier deurbring, en Daniel se maats wat soos potplante voor die Playstation in sy slaapkamer rondhang, beteken dit gróótskaalse etes elke dag.

Kos soos vir ‘n kerkbasaar. Gelukkig hou Alain van koskook. Gelukkig is hy die soort kok wat met drie uie en ‘n wortel ‘n pot sop vir twintig mense kan optower. Ek het ook geleer om van koskook te hou (wat anders kon ek doen?), maar ek háát alles wat daarmee saamgaan.

Die inkopies voor die tyd, die skoonmaak na die tyd, die skottelgoed, die skottelgoed, die skottelgoed.

Dis ons. Dis nie so erg soos dit klink nie.

Aangename kennis."

21,69 €
Prisijunkite ir už šią prekę
gausite
0,22 Knygų Eurų! ?

Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.

Mažiausia kaina per 30 dienų: 21,69 €

Mažiausia kaina užfiksuota: Kaina nesikeitė

  • Autorius: Marita van der Vyver
  • Leidėjas:
  • Metai: 2013
  • Puslapiai: 202
  • ISBN: 9780624066767
  • ISBN-10: 0624066762
  • ISBN-13: 9780624066767
  • Formatas: ePub
  • Kalba: Anglų

"Ons is ses wat in die kliphuis woon: ek en my Franse man Alain, en vier kinders tussen die ouderdomme van drie en sewentien. Syne, myne, ons s’n.

Dis ons. Maar dis nie al nie. In die somer word ons getalle op ‘n daaglikse basis aangevul. Provence in die somer is soos Stilbaai in Desember: groot pret vir vakansiegangers, minder pret vir permanente inwoners. Laas somer het ons drie maande lank elke enkele nag oorslaapgaste gehad. Soms tot vyf, ses op ‘n slag. Saam met on ses gesinslede, die tienderjarige Neef uit die Noorde wat elke somer hier deurbring, en Daniel se maats wat soos potplante voor die Playstation in sy slaapkamer rondhang, beteken dit gróótskaalse etes elke dag.

Kos soos vir ‘n kerkbasaar. Gelukkig hou Alain van koskook. Gelukkig is hy die soort kok wat met drie uie en ‘n wortel ‘n pot sop vir twintig mense kan optower. Ek het ook geleer om van koskook te hou (wat anders kon ek doen?), maar ek háát alles wat daarmee saamgaan.

Die inkopies voor die tyd, die skoonmaak na die tyd, die skottelgoed, die skottelgoed, die skottelgoed.

Dis ons. Dis nie so erg soos dit klink nie.

Aangename kennis."

Atsiliepimai

  • Atsiliepimų nėra
0 pirkėjai įvertino šią prekę.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(rodomas nebus)