14,39 €
Toy Boy
Toy Boy
  • Išparduota
Toy Boy
Toy Boy
El. knyga:
14,39 €
Regte liefde kos ’n bietjie meer.Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie.In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorp in Italië, waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom ná…

Toy Boy (el. knyga) (skaityta knyga) | Leon van Nierop | knygos.lt

Atsiliepimai

(3.40 Goodreads įvertinimas)

Formatai:

14,39 € El. knyga

Aprašymas

Regte liefde kos ’n bietjie meer.

Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie.

In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorp in Italië, waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom ná sy pa se dood alleen grootgemaak het.

Maar Tristan word deur foonoproepe vol dreigende stiltes geteister en iemand hom hou dop. Terwyl sy verlede soos ’n Johannesburgse storm oor die horison aanrol, verlang hy terug na gelukkiger dae in Positano en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak.

Nadat die blitsverkoper Die plesierengel twintig jaar gelede verskyn het, is Tristan Hansen terug soos duisende lesers hom sal onthou in Leon van Nierop se stomendste verhaal nóg.

14,39 €
Prisijunkite ir už šią prekę
gausite
0,14 Knygų Eurų! ?

Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.

Kaip skaityti el. knygas ACSM formatu?

Mažiausia kaina per 30 dienų: 14,39 €

Mažiausia kaina užfiksuota: 2026-06-21 02:12:44

Regte liefde kos ’n bietjie meer.

Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie.

In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorp in Italië, waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom ná sy pa se dood alleen grootgemaak het.

Maar Tristan word deur foonoproepe vol dreigende stiltes geteister en iemand hom hou dop. Terwyl sy verlede soos ’n Johannesburgse storm oor die horison aanrol, verlang hy terug na gelukkiger dae in Positano en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak.

Nadat die blitsverkoper Die plesierengel twintig jaar gelede verskyn het, is Tristan Hansen terug soos duisende lesers hom sal onthou in Leon van Nierop se stomendste verhaal nóg.

Atsiliepimai

  • Atsiliepimų nėra
0 pirkėjai įvertino šią prekę.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(rodomas nebus)
[{"option":"222","probability":1,"style":{"backgroundColor":"#ffffff"},"image":{"uri":"\/uploads\/images\/wheel_of_fortune\/6a3ba631ba76d1782294065.png","sizeMultiplier":0.6,"landscape":true,"offsetX":-50}},{"option":"221","probability":1.3,"style":{"backgroundColor":"#e1032e"},"image":{"uri":"\/uploads\/images\/wheel_of_fortune\/6a3ba61ea9f381782294046.png","sizeMultiplier":0.6,"landscape":true,"offsetX":-50}},{"option":"220","probability":1.6,"style":{"backgroundColor":"#ffffff"},"image":{"uri":"\/uploads\/images\/wheel_of_fortune\/6a3ba60167d251782294017.png","sizeMultiplier":0.6,"landscape":true,"offsetX":-50}},{"option":"219","probability":1.5,"style":{"backgroundColor":"#e2022e"},"image":{"uri":"\/uploads\/images\/wheel_of_fortune\/6a3ba5ea1c47d1782293994.png","sizeMultiplier":0.6,"landscape":true,"offsetX":-50}},{"option":"218","probability":1.5,"style":{"backgroundColor":"#ffffff"},"image":{"uri":"\/uploads\/images\/wheel_of_fortune\/6a3ba5d38b4a21782293971.png","sizeMultiplier":0.6,"landscape":true,"offsetX":-50}},{"option":"217","probability":1.6,"style":{"backgroundColor":"#e3022e"},"image":{"uri":"\/uploads\/images\/wheel_of_fortune\/6a3ba5b981b7a1782293945.png","sizeMultiplier":0.6,"landscape":true,"offsetX":-50}},{"option":"216","probability":1.4,"style":{"backgroundColor":"#ffffff"},"image":{"uri":"\/uploads\/images\/wheel_of_fortune\/6a3ba58b535551782293899.png","sizeMultiplier":0.6,"landscape":true,"offsetX":-50}},{"option":"215","probability":0.1,"style":{"backgroundColor":"#ffe01a"},"image":{"uri":"\/uploads\/images\/wheel_of_fortune\/6a3ba53a6496f1782293818.png","sizeMultiplier":0.6,"landscape":true,"offsetX":-50}}]