Atsiliepimai
Formatai:
Aprašymas
To Hell With Cronjé speel af in die laaste weke van die Anglo-Boereoorlog. ’n Groepie van vier Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie na die Vrystaat om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis te neem. Die ontberinge van die oorlog het sy merk op die groepie gelaat sodat ’n besef van die vrugteloosheid van hul stryd vlak lê. Op hul tog word hulle naby die Oranjerivier deur ’n vreemde Boerekommando aangehou in ’n soort kamp.
Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.
Mažiausia kaina per 30 dienų: 23,89 €
Mažiausia kaina užfiksuota: Kaina nesikeitė
Atsiliepimai