20,89 €
The Road of Excess
The Road of Excess
  • Išparduota
The Road of Excess
The Road of Excess
El. knyga:
20,89 €
’n Nuwe roman deur hierdie skrywer is ’n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie: Dis die verhaal van twee broers – Aaron en Stefaans Adendorff – die een ‘n skilder, die ander ’n eks-verslaafde. Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom lelik in die steek (nadat Aaron gehoop het Knuvelder sal van sy jongste skilderye kies vir ’n uitstalling in Duitsland) en Bubbles Bothma, buurvrou en vriendin extraordinaire, kom met verskeie onwaarskynlike oplossings vir sy benar…
  • Leidėjas:
  • Metai: 2014
  • Puslapiai: 320
  • ISBN: 9780798158831
  • ISBN-10: 0798158832
  • ISBN-13: 9780798158831
  • Formatas: ePub
  • Kalba: Anglų

The Road of Excess (el. knyga) (skaityta knyga) | Ingrid Winterbach | knygos.lt

Atsiliepimai

(3.71 Goodreads įvertinimas)

Formatai:

20,89 € El. knyga

Aprašymas

’n Nuwe roman deur hierdie skrywer is ’n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie: Dis die verhaal van twee broers – Aaron en Stefaans Adendorff – die een ‘n skilder, die ander ’n eks-verslaafde.

Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom lelik in die steek (nadat Aaron gehoop het Knuvelder sal van sy jongste skilderye kies vir ’n uitstalling in Duitsland) en Bubbles Bothma, buurvrou en vriendin extraordinaire, kom met verskeie onwaarskynlike oplossings vir sy benarde situasie. Terwyl broer Stefaans deurentyd verslag lewer van sy labirintiese dwaalweë en sy soektog na die herkoms van hulle ontwykende derde oupa.

20,89 €
Prisijunkite ir už šią prekę
gausite
0,21 Knygų Eurų! ?

Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.

Mažiausia kaina per 30 dienų: 20,89 €

Mažiausia kaina užfiksuota: 2026-05-25 00:33:21

  • Autorius: Ingrid Winterbach
  • Leidėjas:
  • Metai: 2014
  • Puslapiai: 320
  • ISBN: 9780798158831
  • ISBN-10: 0798158832
  • ISBN-13: 9780798158831
  • Formatas: ePub
  • Kalba: Anglų

’n Nuwe roman deur hierdie skrywer is ’n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie: Dis die verhaal van twee broers – Aaron en Stefaans Adendorff – die een ‘n skilder, die ander ’n eks-verslaafde.

Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom lelik in die steek (nadat Aaron gehoop het Knuvelder sal van sy jongste skilderye kies vir ’n uitstalling in Duitsland) en Bubbles Bothma, buurvrou en vriendin extraordinaire, kom met verskeie onwaarskynlike oplossings vir sy benarde situasie. Terwyl broer Stefaans deurentyd verslag lewer van sy labirintiese dwaalweë en sy soektog na die herkoms van hulle ontwykende derde oupa.

Atsiliepimai

  • Atsiliepimų nėra
0 pirkėjai įvertino šią prekę.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(rodomas nebus)
× Akcija + knyga už 1ct