Atsiliepimai
Formatai:
Aprašymas
Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa's en 'n onheilige horde honde en katte op 'n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het - ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, 'n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa's verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so 'n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jy die spil raak waarom dié hele spulletjie tol?
In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.
Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.
Kaip skaityti el. knygas ACSM formatu?
Mažiausia kaina per 30 dienų: 13,09 €
Mažiausia kaina užfiksuota: 2026-06-25 01:54:32