20,89 €
Stargazer
Stargazer
  • Išparduota
Stargazer
Stargazer
El. knyga:
20,89 €
Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en du…
  • Leidėjas:
  • Metai: 2006
  • Puslapiai: 200
  • ISBN: 9780798157735
  • ISBN-10: 0798157739
  • ISBN-13: 9780798157735
  • Formatas: ePub
  • Kalba: Anglų

Stargazer (el. knyga) (skaityta knyga) | Jan van Tonder | knygos.lt

Atsiliepimai

(3.82 Goodreads įvertinimas)

Formatai:

20,89 € El. knyga

Aprašymas

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

20,89 €
Prisijunkite ir už šią prekę
gausite
0,21 Knygų Eurų! ?

Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.

Mažiausia kaina per 30 dienų: 20,89 €

Mažiausia kaina užfiksuota: 2026-05-25 00:00:46

  • Autorius: Jan van Tonder
  • Leidėjas:
  • Metai: 2006
  • Puslapiai: 200
  • ISBN: 9780798157735
  • ISBN-10: 0798157739
  • ISBN-13: 9780798157735
  • Formatas: ePub
  • Kalba: Anglų

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Atsiliepimai

  • Atsiliepimų nėra
0 pirkėjai įvertino šią prekę.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(rodomas nebus)