16,39 €
Photograph
Photograph
  • Išparduota
Photograph
Photograph
El. knyga:
16,39 €
Eva Esch en haar susters is in ’n verknorsing ... Ná die afsterwe van hulle weduwee-ma wil Eva se ouer broer Menno sy groterwordende gesin in die plaas-huis in Eden-vallei laat bly. Dit laat min plek vir Eva en haar susters. Menno is oortuig dat ten minste een van hulle die komende trouseisoen sal trou. Eva wil trou, maar sy wil ook nie haar winkel opgee om ’n boervrou te word nie. Dan verdwyn haar jonger suster, Lily, een nag en laat net ’n nota agter. Eva dink sy is deur iemand van buite die…

Photograph (el. knyga) (skaityta knyga) | Beverly Lewis | knygos.lt

Atsiliepimai

(4.18 Goodreads įvertinimas)

Formatai:

16,39 € El. knyga

Aprašymas

Eva Esch en haar susters is in ’n verknorsing ...
Ná die afsterwe van hulle weduwee-ma wil Eva se ouer broer Menno sy groterwordende gesin in die plaas-huis in Eden-vallei laat bly. Dit laat min plek vir Eva en haar susters. Menno is oortuig dat ten minste een van hulle die komende trouseisoen sal trou. Eva wil trou, maar sy wil ook nie haar winkel opgee om ’n boervrou te word nie.
Dan verdwyn haar jonger suster, Lily, een nag en laat net ’n nota agter. Eva dink sy is deur iemand van buite die Amish-gemeenskap weggelok. Wanneer Jed Stutzman, ’n jong Amish-kapkarmaker van Ohio, in Lancaster opdaag met ’n foto van ’n Amish-meisie, keer dit Eva se wêreld onderstebo. Sy voel aangetrokke tot die stil, sjarmante vreemdeling, maar die meisie in die verbode foto is glad nie ’n vreemdeling nie.
DIE MEISIE IN DIE FOTO is ’n Amish-roman vol intrige.

16,39 €
Prisijunkite ir už šią prekę
gausite
0,16 Knygų Eurų! ?

Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.

Kaip skaityti el. knygas ACSM formatu?

Mažiausia kaina per 30 dienų: 16,39 €

Mažiausia kaina užfiksuota: Kaina nesikeitė

Eva Esch en haar susters is in ’n verknorsing ...
Ná die afsterwe van hulle weduwee-ma wil Eva se ouer broer Menno sy groterwordende gesin in die plaas-huis in Eden-vallei laat bly. Dit laat min plek vir Eva en haar susters. Menno is oortuig dat ten minste een van hulle die komende trouseisoen sal trou. Eva wil trou, maar sy wil ook nie haar winkel opgee om ’n boervrou te word nie.
Dan verdwyn haar jonger suster, Lily, een nag en laat net ’n nota agter. Eva dink sy is deur iemand van buite die Amish-gemeenskap weggelok. Wanneer Jed Stutzman, ’n jong Amish-kapkarmaker van Ohio, in Lancaster opdaag met ’n foto van ’n Amish-meisie, keer dit Eva se wêreld onderstebo. Sy voel aangetrokke tot die stil, sjarmante vreemdeling, maar die meisie in die verbode foto is glad nie ’n vreemdeling nie.
DIE MEISIE IN DIE FOTO is ’n Amish-roman vol intrige.

Atsiliepimai

  • Atsiliepimų nėra
0 pirkėjai įvertino šią prekę.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(rodomas nebus)