Atsiliepimai
Formatai:
Aprašymas
"Dis nie die een wat ek wil h nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie - die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig - die kampioen!" Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. "Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!" s Jim, hy wys na sy borskas. "Dis sy hart wat saakmaak!" Dis die 1870's in Suid-Afrika - en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na di pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid - m nsmoeilikheid - en leer dat dit die hart van 'n kampioen verg om selfs in lewensgevaar 'n ware en getroue vriend te wees.
Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.
Kaip skaityti el. knygas ACSM formatu?
Mažiausia kaina per 30 dienų: 5,19 €
Mažiausia kaina užfiksuota: 2026-06-25 01:54:04