24,59 €
Die man langsaan
Die man langsaan
  • Išparduota
Die man langsaan
Die man langsaan
El. knyga:
24,59 €
Paloma het twintig jaar gelede mans afgesweer. Met haar pa se kritiek oor haar lyf wat nie aan modelstandaarde voldoen nie en die mislukking van haar amperse huwelik kom sy tot die gevolgtrekking: Sy is nie goed genoeg nie. Teen hierdie tyd het sy daarmee vrede gemaak en vermy enigiets wat na ’n liefdesverhouding kan voel of lyk. Sy het in elk geval niks meer nodig as haar beskeie maar gewilde koffierestaurant in Hartbeespoort, haar kothuis en haar diere nie.Hierdie netjiese wêreldjie word egte…
  • Leidėjas:
  • Metai: 2020
  • Puslapiai: 304
  • ISBN: 9780639600321
  • ISBN-10: 0639600328
  • ISBN-13: 9780639600321
  • Formatas: ACSM ?
  • Kalba: Anglų

Die man langsaan (el. knyga) (skaityta knyga) | Cynthia Robertson | knygos.lt

Atsiliepimai

(4.00 Goodreads įvertinimas)

Formatai:

24,59 € El. knyga

Aprašymas

Paloma het twintig jaar gelede mans afgesweer. Met haar pa se kritiek oor haar lyf wat nie aan modelstandaarde voldoen nie en die mislukking van haar amperse huwelik kom sy tot die gevolgtrekking: Sy is nie goed genoeg nie. Teen hierdie tyd het sy daarmee vrede gemaak en vermy enigiets wat na ’n liefdesverhouding kan voel of lyk. Sy het in elk geval niks meer nodig as haar beskeie maar gewilde koffierestaurant in Hartbeespoort, haar kothuis en haar diere nie.

Hierdie netjiese wêreldjie word egter tot in die fondamente geskud wanneer daar aan weerskante van haar nuwe bure intrek en Paloma bewus raak van gevaarligte. Arno is allermins ’n bleeksiel; ten minste twee ander vroue het hom in hulle visier. Maar met ’n sexy buurvrou soos Sindisiwe wil Paloma niemand in haar visier sit nie. Inteendeel, sy wil vlug. Dit is tog wat gesonde verstand vir mens sê om te doen wanneer die gevaar in ’n huis vol helder ligte langs jou woon.

Die man langsaan is ’n verhaal oor selfaanvaarding, liefde en vriendskap op onverwagse plekke.

24,59 €
Prisijunkite ir už šią prekę
gausite
0,25 Knygų Eurų! ?

Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.

Kaip skaityti el. knygas ACSM formatu?

Mažiausia kaina per 30 dienų: 24,59 €

Mažiausia kaina užfiksuota: Kaina nesikeitė

  • Autorius: Cynthia Robertson
  • Leidėjas:
  • Metai: 2020
  • Puslapiai: 304
  • ISBN: 9780639600321
  • ISBN-10: 0639600328
  • ISBN-13: 9780639600321
  • Formatas: ACSM ?
  • Kalba: Anglų

Paloma het twintig jaar gelede mans afgesweer. Met haar pa se kritiek oor haar lyf wat nie aan modelstandaarde voldoen nie en die mislukking van haar amperse huwelik kom sy tot die gevolgtrekking: Sy is nie goed genoeg nie. Teen hierdie tyd het sy daarmee vrede gemaak en vermy enigiets wat na ’n liefdesverhouding kan voel of lyk. Sy het in elk geval niks meer nodig as haar beskeie maar gewilde koffierestaurant in Hartbeespoort, haar kothuis en haar diere nie.

Hierdie netjiese wêreldjie word egter tot in die fondamente geskud wanneer daar aan weerskante van haar nuwe bure intrek en Paloma bewus raak van gevaarligte. Arno is allermins ’n bleeksiel; ten minste twee ander vroue het hom in hulle visier. Maar met ’n sexy buurvrou soos Sindisiwe wil Paloma niemand in haar visier sit nie. Inteendeel, sy wil vlug. Dit is tog wat gesonde verstand vir mens sê om te doen wanneer die gevaar in ’n huis vol helder ligte langs jou woon.

Die man langsaan is ’n verhaal oor selfaanvaarding, liefde en vriendskap op onverwagse plekke.

Atsiliepimai

  • Atsiliepimų nėra
0 pirkėjai įvertino šią prekę.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(rodomas nebus)
× Akcija + knyga už 1ct