13,39 €
Desert Prisoner
Desert Prisoner
  • Išparduota
Desert Prisoner
Desert Prisoner
El. knyga:
13,39 €
Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op ’n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net ’n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin ’n tog wat Leo se deursettingsvermoë tot die uiterste sal t…
  • Leidėjas:
  • Metai: 2011
  • Puslapiai: 144
  • ISBN: 9780624053798
  • ISBN-10: 0624053792
  • ISBN-13: 9780624053798
  • Formatas: ePub
  • Kalba: Anglų

Desert Prisoner (el. knyga) (skaityta knyga) | Andrea Abbott | knygos.lt

Atsiliepimai

(3.00 Goodreads įvertinimas)

Formatai:

13,39 € El. knyga

Aprašymas

Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op ’n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net ’n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin ’n tog wat Leo se deursettingsvermoë tot die uiterste sal toets en waarvoor hy elke laaste greintjie fisieke en geestelike krag sal moet gebruik. Op hulle pad is daar meer gevaar as waarvan hy ooit kon droom, en hulle kanse op oorlewing lyk al hoe skraler . . .

13,39 €
Prisijunkite ir už šią prekę
gausite
0,13 Knygų Eurų! ?

Elektroninė knyga:
Atsiuntimas po užsakymo akimirksniu! Skirta skaitymui tik kompiuteryje, planšetėje ar kitame elektroniniame įrenginyje.

Mažiausia kaina per 30 dienų: 13,39 €

Mažiausia kaina užfiksuota: Kaina nesikeitė

  • Autorius: Andrea Abbott
  • Leidėjas:
  • Metai: 2011
  • Puslapiai: 144
  • ISBN: 9780624053798
  • ISBN-10: 0624053792
  • ISBN-13: 9780624053798
  • Formatas: ePub
  • Kalba: Anglų

Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op ’n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net ’n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin ’n tog wat Leo se deursettingsvermoë tot die uiterste sal toets en waarvoor hy elke laaste greintjie fisieke en geestelike krag sal moet gebruik. Op hulle pad is daar meer gevaar as waarvan hy ooit kon droom, en hulle kanse op oorlewing lyk al hoe skraler . . .

Atsiliepimai

  • Atsiliepimų nėra
0 pirkėjai įvertino šią prekę.
5
0%
4
0%
3
0%
2
0%
1
0%
(rodomas nebus)